Polisiehond vermis ná gewapende roof by skool

OOS-KAAP. – ’n Gewapende roof by Laerskool Nzuzo in Zwelitsha het Vrydagoggend tot ’n grootskaalse polisie-operasie gelei, met ‘n polisiehond wat sedertdien vermis word en drie gewapende verdagtes steeds op vrye voet. ‘n Hele aantal skootrekenaars en selfone van die skool het ook in die slag gebly. Volgens brig. Nobuntu Gantana, polisiewoordvoerder, het drie gewapende … Continue reading Polisiehond vermis ná gewapende roof by skool