Polisiehoof bekommerd oor kinders betrokke by bendegeweld in Westbury

GAUTENG. – Genl. Fannie Masemola, die nasionale polisiekommissaris, het bevestig dat die polisie voortdurend aan die bekamping van bendegeweld in Westbury werk. Masemola het sy kommer uitgespreek oor die betrokkenheid van kinders by bende-aktiwiteite. Dit volg nadat sewe kinders Dinsdag in Westbury geskiet is, van wie twee dood verklaar is. Genl. Masemola sal die Westbury-gebied … Continue reading Polisiehoof bekommerd oor kinders betrokke by bendegeweld in Westbury