Polisiekaptein na skietery met ‘rowers’ dood
Nuusflits, Uitgawe 1,815, Monday 17 February 2025 GAUTENG. – Kapt. Wynand du Toit van Springs is Sondagoggend vroeg in Geduld gewond, waarna hy later in die Parkland-hospitaal gesterf het. Du Toit het hom na ‘n sakeroof in aanvang gehaas waar ‘n skietery met verdagtes plaasgevind het. Sers. Themba Tshabalala bevestig twee verdagtes is in hegtenis … Continue reading Polisiekaptein na skietery met ‘rowers’ dood
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed