Polisiekommissaris in hof oor beweerde oortredings verbind aan Medicare 24
GAUTENG. – Genl. Fannie Masemola, die nasionale polisiekommissaris, het vanoggend (Dinsdag) op vier aanklagte van die oortreding van die wet op openbare finansiële bestuur in die Pretoria-landdroshof voorgekom. Die hofsaak hou verband met ‘n beweerde onreëlmatige kontraktoekenning ter waarde van ongeveer R228 miljoen aan Medicare 24. Henry Mamothame, NVG IDAC-woordvoerder, sê die saak is vir … Continue reading Polisiekommissaris in hof oor beweerde oortredings verbind aan Medicare 24
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed