Polisiekonstabels se liggame gevind

CENTURION. – Twee van die liggame wat in die Hennopsrivier gevind is, is die liggame van twee van die vermiste polisiekonstabels. Lees ook: Liggame gevind tydens soektog na 3 vermiste konstabels Die derde konstabel se liggaam is gevind en identifiseer. Een van die liggame wat in ‘n Renault-voertuig in die Hennops-rivier gevind is, is uitgeken … Continue reading Polisiekonstabels se liggame gevind