Polisiekonstabels se liggame gevind

Lees ook :

Polisiekonstabels se liggame gevind Fotokrediet: Verskaf

CENTURION. – Twee van die liggame wat in die Hennopsrivier gevind is, is die liggame van twee van die vermiste polisiekonstabels.

Lees ook: Liggame gevind tydens soektog na 3 vermiste konstabels

Die derde konstabel se liggaam is gevind en identifiseer.

Een van die liggame wat in ‘n Renault-voertuig in die Hennops-rivier gevind is, is uitgeken as dié van ‘n polisiebeampte van Lyttleton. Die ander liggaam is reeds ontbind en nog nie geïdentifiseer nie.

Die VW Polo waarin die drie konstabels gereis het, is nog nie gevind nie. Dele van die voertuig is gevind op die toneel.

Die polisie is besig om die saak te ondersoek en het gesê hulle gaan nie spekuleer oor die voorval nie. Intussen is hulle op soek na die VW Polo.

Bronne: SAPD

*hierdie is ‘n ontwikkelende storie

Lees ook: Liggame gevind tydens soektog na 3 vermiste konstabels

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief