Polisielid en nog verdagtes in hegtenis geneem nadat man sterf
GAUTENG. – Michael Pule Tau (54), Musa Kekane (36) en Dany Floyd Mabusela (46) is in hegtenis geneem nadat Armand Swart verlede Woensdagoggend by sy werksplek se hek in Duncanville in ‘n koeëlreën gesterf het. Een van die verdagtes is ‘n adjudant-offisier in die polisie. Kol. Noxolo Kweza sê Swart het by sy werk se … Continue reading Polisielid en nog verdagtes in hegtenis geneem nadat man sterf
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed