Polisieminister sê oor vermeende verbintenis met Matlala en Mogotsi

GAUTENG. – Senzo Mchunu, die polisieminister, het kort gelede gereageer op onlangse bewerings wat deur lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, die provinsiale kommissaris van KZN, rakende sy vermeende verbintenis met Matlala en Mogotsi gemaak is. Kamogelo Mogotsi, woordvoerder vir die minister, sê luidens ‘n verklaring op sosiale media die minister ag dit nodig om sekere beweringe op … Continue reading Polisieminister sê oor vermeende verbintenis met Matlala en Mogotsi