Polisiespeurders op borg vrygelaat

MPUMALANGA. – Vier speurders van Barberton wat vir diefstal van geld en regsverydeling in die Barberton-landdroshof verskyn het, is elk op borg van R5 000 vrygelaat. Die saak is tot 29 Januarie 2025 uitgestel. Die speurders word van die diefstal van R1 800 000 beskuldig. Kapt. Dineo Sekgotodi van die Valke sĂȘ sersante Danisile Precious … Continue reading Polisiespeurders op borg vrygelaat