Polisiespeurders vir ‘diefstal en regsverydeling’ gearresteer
MPUMALANGA. – Vier speurders van Barberton-polisiestasie, drie mans en ‘n vrou, is vir beweerde diefstal van R1 800 000 gearresteer. Kapt. Dineo Lucy Sekgotodi, woordvoerder van die Valke sĂȘ na bewering het die speurders Donderdag die huis van ‘n zama-zama-betaalmeester deursoek. Die geld is glo in ‘n kas gevind, waarna die speurders die geld en … Continue reading Polisiespeurders vir ‘diefstal en regsverydeling’ gearresteer
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed