Prasa gevra om beweerde bande tussen bendes en kontrakte te ondersoek
WES-KAAP. – Geordin Hill-Lewis, Kaapstad se burgemeester, het Prasa versoek om ondersoek in te stel na beweerde bande tussen bendes en die Central Line-kontrakte. Hy het ook gevra dat alle betrokke amptenare aanspreeklik gehou moet word. Luidens ‘n verklaring deur die Stad Kaapstad het ’n ondersoek deur Amabhungane aangedui dat die beweerde bendeleier Ralph Stanfield … Continue reading Prasa gevra om beweerde bande tussen bendes en kontrakte te ondersoek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed