Premier steun Mkhwanazi se tweede termyn as KZN-polisiekommissaris

KWAZULU-NATAL. – Thamsanqa Ntuli, die premier van KZN, het amptelik sy steun uitgespreek vir die heraanstelling van lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, vir ‘n tweede termyn as die provinsiale polisiekommissaris. Sy huidige termyn loop op 30 Maart 2026 ten einde. Luidens ‘n verklaring van die KZN- provinsiale regering is die steun uitgespreek ná ’n vergadering met Fannie … Continue reading Premier steun Mkhwanazi se tweede termyn as KZN-polisiekommissaris