President neem kennis van bewerings deur KZN-polisiehoof
President Cyril Ramaphosa neem kennis van bewerings wat Sondag deur lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, die provinsiale polisiekommissaris in KwaZulu-Natal, gemaak is. Mkhwanazi het tydens ’n mediakonferensie by die SAPD se provinsiale hoofkantoor verskeie bewerings gemaak rakende beweerde inmenging met die werk van die polisie se taakspan wat politieke moorde ondersoek. Luidens ‘n verklaring van die presidensie … Continue reading President neem kennis van bewerings deur KZN-polisiehoof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed