Privaat ondersoeker moet uitvind wat van BAANKSY geword het

Nuusflits, Uitgawe 1,811, Thursday 13 February 2025 WES-KAAP. – BAANKSY, ‘n skaap wat nasionaal sowel as internasionaal bekendheid vir kunswerke verwerf het, het op 1 Februarie van Farm Sanctuary SA vermis geraak. ‘n Allemintige R1.2 m. is vir die opsporing van die kunstenaar uitgeloof en ‘n privaat ondersoeker is aangestel. Joanne Leffson, die direkteur van … Continue reading Privaat ondersoeker moet uitvind wat van BAANKSY geword het