Prokureur aan statutêre verkragting en nog klagtes skuldig

‘n Prokureur is Donderdag in die Wynberg-streekshof aan statutêre verkragting en ande seksuele misdade skuldig bevind.