R100 000 uitgeloof ná skietvoorvalle in Mitchells Plain – vyf dood en sewe gewond
Nuusflits, Uitgawe 1,952, Friday 4 July 2025 WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad het ‘n beloning van R100 000 uitgeloof ná verskeie skietvoorvalle Donderdag op verskillende plekke in Mitchells Plain. Vyf persone is dood en nog sewe gewond. Speurders van die polisie se teen-bende-eenheid het ’n ondersoek van stapel gestuur. Brig. Novela Potelwa, provinsiale polisiewoordvoerder, sê … Continue reading R100 000 uitgeloof ná skietvoorvalle in Mitchells Plain – vyf dood en sewe gewond
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed