R100 000 uitgeloof vir suksesvolle arrestasie en vonnis
GAUTENG. – Die polisie in Gauteng bied ‘n beloning van R100 000 aan vir enige persoon wat kan help om Dennis Nyatsunga/Ngombeni, ook bekend as Shumba, te arresteer, wat tot sy suksesvolle vonnis sal lei. Lt.kol. Mavela Masondo sĂȘ die verdagte word vir die moord op vier persone, onder wie twee jong meisies, 4 en … Continue reading R100 000 uitgeloof vir suksesvolle arrestasie en vonnis
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed