R114 miljoen vir N2-veiligheidsprojek
WES-KAAP. – Geordin Hill-Lewis, Kaapstad se burgemeester, het kort gelede bekend gemaak dat R114 miljoen in die N2 Edge-projek belê word om veilgheidsversperrings te herstel, beter beligting aan te bring en nuwe oorgange vir voetgangers te skep. Volgens dié sosialemediaplasing van Hill-Lewis gebruik duisende inwoners van Mitchells Plain, Khayelitsha, Blue Downs, Eersterivier, Mfuleni en die … Continue reading R114 miljoen vir N2-veiligheidsprojek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed