R1,6 m. borg vir 38 beskuldig in R114 m.-onderwystenderskandaal

MPUMALANGA – 38 beskuldigdes wat glo by grootskaalse korrupsie met geld van die provinsiale onderwysdepartement betrokke was, is ná ’n borgtogaansoek van drie dae in die Nelspruit-landdroshof op altesaam R1 625 000 borg vrygelaat. Volgens die voorlopige ondersoek toon dit daarop dat tenderprojekte ter waarde van sowat R114 miljoen onder voorwendsel van dringende dienste deur … Continue reading R1,6 m. borg vir 38 beskuldig in R114 m.-onderwystenderskandaal