Verdagte in Tembisa-hospitaalkorrupsiesaak van R635 m. in hegtenis
Nuusflits, Uitgawe 2,374, Sunday 30 August 2026 GAUTENG. – ’n 37-jarige verdagte is in hegtenis geneem in verband met die beweerde korrupsie en tenderbedrog van R635 miljoen by die Tembisa-hospitaal. Die verdagte is op die lughawe in hegtenis geneem. Kol. Katlego Mogale, Valke-woordvoerder, sê die korrupsie-ondersoek na die Tembisa-hospitaalsage het gelei tot die verdagte se … Continue reading Verdagte in Tembisa-hospitaalkorrupsiesaak van R635 m. in hegtenis
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed