Raadslid dood wat in Mosambiek deur vloed meegesleur is
GAUTENG. – Rdl. Andile Mngwevu se dood is bevestig ná dae se soektogte in die gebied waar sy voertuig deur vloede in Chókwè, Mosambiek meegesleur is. Nkosindiphile Xhakaza, die uitvoerende burgemeester van Ekurhuleni, het sy skok en diepe hartseer oor Mngwevu se afsterwe uitgespreek. Xhakaza het Mngwevu beskryf as ’n toegewyde staatsamptenaar wat hom beywer … Continue reading Raadslid dood wat in Mosambiek deur vloed meegesleur is
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed