Ramaphosa aanvaar Andrea Johnson se bedanking

GAUTENG. – President Cyril Ramaphosa het die bedanking van adv. Andrea Johnson as hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag se gespesialiseerde eenheid, ondersoekdirektoraat teen korrupsie (Idac), met onmiddellike effek aanvaar. Vincent Magwenya, woordvoerder van die presidensie, sĂȘ die president het Johnson se versoek ingevolge die bepalings van die wet op die nasionale vervolgingsgesag toegestaan. Die besluit … Continue reading Ramaphosa aanvaar Andrea Johnson se bedanking