Regering sê brandstofvoorraad is stabiel – vrae bly oor tekorte by vulstasies
Die SA-regering sê die land het genoeg brandstof en dat toevoer stabiel bly ondanks internasionale spanning. Owerhede werk saam met die bedryf om die situasie dop te hou en energievoorsiening te beskerm. Die departement van minerale en petroleumhulpbronne sê hy monitor voorraadvlakke en sal ingryp indien nodig. Wynand Boshoff van die Vryheidsfront Plus is egter … Continue reading Regering sê brandstofvoorraad is stabiel – vrae bly oor tekorte by vulstasies
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed