Regeringsamptenare vas oor moord op forensiese ondersoeker
GAUTENG en MPUMALANGA. – Twee regeringsamptenare verbonde aan die Mpumalanga-premier se kantoor is in hegtenis geneem in verband met die moord op Mabidi Mashaba, ’n forensiese ondersoeker wat korrupsiesake ondersoek het. Volgens die nasionale polisiewoordvoerder, brig. Athlenda Mathe, het die inhegtenisnemings gevolg ná ’n uitgebreide ondersoek deur die polisie se georganiseerde misdaadeenheid in Tshwane. Mashaba … Continue reading Regeringsamptenare vas oor moord op forensiese ondersoeker
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed