Regter, 2 ander op borg vrygelaat, kerkleier bly in aanhouding

GAUTENG. – Portia Phahlane (57), ‘n hooggeregshofregter, en drie ander beskuldigdes, onder wie ’n leier van die International Pentecost Holiness Church, het Woensdag in die Pretoria-handelsmisdaadhof op altesaam 19 aanklagte van korrupsie verskyn. Die regter is glo tussen 2021 en 2022 ongeveer R2.4 miljoen betaal om ‘n siviele saak van Bhekumuzi Mike Sandlana (64) van … Continue reading Regter, 2 ander op borg vrygelaat, kerkleier bly in aanhouding