Regterlike kommissie van ondersoek na beweerde sindikaat-infiltrasie van regstelsel ingestel

GAUTENG. – President Cyril Ramaphosa het op 21 Julie 2025 ‘n regterlike kommissie van ondersoek ingestel na beweerde kriminele gedrag, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel, soos op 6 Julie 2025 openbaar gemaak deur lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, provinsiale polisiekommissaris van KwaZulu-Natal. Die kommissie is in terme van artikel 84(2)(f) van die Grondwet ingestel. Dit … Continue reading Regterlike kommissie van ondersoek na beweerde sindikaat-infiltrasie van regstelsel ingestel