Romantiese uitbuiting en AI-liefdesbedrog al groter probleem

Nuusflits, Uitgawe 2,221, Monday 30 March 2026 Romantiese uitbuiting, AI-liefdesbedrog en catfishing rig wêreldwyd en in Suid-Afrika toenemend ernstige finansiële en emosionele skade aan. Slagoffers is dikwels weduwees, geskeides, bejaardes, enkellopendes, of diegene wat finansieel of emosioneel kwesbaar is. Belangrik is dat dit nie net naïewe mense raak nie, maar mense wat vriendelik of hoopvol … Continue reading Romantiese uitbuiting en AI-liefdesbedrog al groter probleem