Roof by kerke duur voort

MPUMALANGA. – ‘n Sakeroof word ondersoek nadat drie verdagtes Sondag omstreeks 11:45 ’n kerk in Mkhuhlu, Calcutta, binnegestorm en gemeentelede van waardevolle items beroof het. Lt.kol. Jabu Ndubane, polisiewoordvoerder sê die gewapende verdagtes het die gemeentelede beveel om op die grond te lê en daarna van hulle selfone, kontant en motorsleutels beroof. Hulle het in … Continue reading Roof by kerke duur voort