SA-boere met gesinne deur Trump burgerskap aangebied
Nuusflits, Uitgawe 1,836, Monday 10 March 2025 Donald Trump het sedert hy weer as die Amerikaanse president aan bewind is, alle federale finansiering aan Suid-Afrika onttrek, maar wel hulp aan plaasboere en hulle gesinne aangebied. Kallie Kriel, die uitvoerende hoof van AfriForum, het die nuutste aanbod van Trump op X gedeel. Trump sĂȘ onder meer: … Continue reading SA-boere met gesinne deur Trump burgerskap aangebied
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed