SA-menseregtekommissie bring aanklagte teen Louis Liebenberg

Die SA-menseregtekommissie (SAMRK) in Gauteng het ‘n saak van beweerde rassisme en haatspraak teen Louis Liebenberg by die gelykheidshof ingedien. Wisani Baloyi, woordvoerder vir die SAMRK, sĂȘ in ‘n verklaring wat Vrydag uitgereik is, hulle het hofdokumente oor die beweringe op Liebenberg gedien. Dit volg nadat die MRK op 7 November ‘n aansoek oor dieselfde … Continue reading SA-menseregtekommissie bring aanklagte teen Louis Liebenberg