Statistiek SA het hulle jongste syfers bekend gemaak. Alles dui daarop dat die Suid-Afrikaanse toerismesektor groei. Die statistieke vir Januarie tot Maart vanjaar toon ’n 15,4% verhoging in internasionale toerisme teenoor dieselfde tyd verlede jaar. Nagenoeg 2,4 m. internasionale toeriste het SA in die eerste drie maande van die jaar besoek. SA het 1,8 m. … Continue reading SA se toerismesektor groei
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed