SA spog eersdaags met nuwe bestuurderslisensiekaarte
Nuwe bestuurderslisensiekaarte sal na verwagting voor die einde van April gedruk word. Sindisiwe Chikunga, die minister van vervoer, het aangedui die vervoerdepartement is op die punt om die masjien vir die druk van die kaarte aan te skaf. Wanneer die nuwe sisteem in gebruik is, sal die nuwe kaarte binne vyf dae beskikbaar kan wees, … Continue reading SA spog eersdaags met nuwe bestuurderslisensiekaarte
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed