SA-vroue op lughawe in hegtenis geneem – glo met miljoene rande se dwelms

GAUTENG. – Vyf beweerde vroue-dwelmmuile van Suid-Afrikaanse afkoms is Saterdag op OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem nadat owerhede dwelms met ’n geskatte waarde van meer as R5 miljoen aan hulle versteek gevind het. Lt.kol. Amanda van Wyk, nasionale polisiewoordvoerder, sê die vroue is tydens ’n gesamentlike operasie saam met die lughawemaatskappy (Acsa) vasgetrek. … Continue reading SA-vroue op lughawe in hegtenis geneem – glo met miljoene rande se dwelms