Saag Jonker gevind ná hy deur vloedwater meegesleur is

WES-KAAP. – Saag Jonker (85), die bekende Oudtshoornse volstruisboer wat sedert Sondag vermis was nadat sy voertuig deur vloedwater meegesleur is, is volgens ’n betroubare bron gevind. AO Christopher Spies, polisiewoordvoerder, het aan Nuusflits bevestig dat ’n voertuig en die liggaam van ’n man Dinsdagmiddag uit die Olifantsrivier naby Oudtshoorn gehaal is. Die polisie het … Continue reading Saag Jonker gevind ná hy deur vloedwater meegesleur is