Saak teen Misdaadintelligensie-hoof en ander uitgestel
GAUTENG. – Die saak teen lt.genl. Dumisani Khumalo, die Misdaadintelligensie-hoof en ses ander beskuldigdes is tot 3 September uitgestel. Dit is uitgestel sodat die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging die verteenwoordiging kan oorweeg wat deur die beskuldigdes ingedien is. Henry Mamothame, IDAC-woordvoerder, sĂȘ Khumalo en vyf mede-beskuldigdes het die verteenwoordiging op die nippertjie ingedien in … Continue reading Saak teen Misdaadintelligensie-hoof en ander uitgestel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed