Saak teen sokkerspeler oor dood van 9-jarige uitgestel

GAUTENG. – Mokete Sean Mogaila (29), sokkerspeler, se saak is vir oorhandiging van die hofdossier in die Tembisa-streekhof tot 2 Desember uitgestel. Mogaila staan tereg op aanklagte van roekelose bestuur, vlug van die ongelukstoneel en strafbare manslag, oor ‘n ongeluk wat Gomolemo Mavimbela (9) se lewe geëis het. Phindi Mjonondwane, NVG-woordvoerder, sê in ‘n verklaring … Continue reading Saak teen sokkerspeler oor dood van 9-jarige uitgestel