Saak teen verdagtes in edelsteen-‘korrupsiesaak’ uitgestel
GAUTENG. – Konst. Adriaan Norman Mackenzie, ‘n lid van die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD), en Etienne van der Walt, ‘n sakeman, se saak is vandag vir ‘n formele borgtogaansoek in die Johannesburg-landdroshof tot 16 Julie uitgestel. Lizzy Suping, Opod-woordvoerder, sĂȘ die twee is op 4 en 5 Julie in hegtenis geneem in verband met die beweerde onwettige … Continue reading Saak teen verdagtes in edelsteen-‘korrupsiesaak’ uitgestel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed