Saak teen Vusimuzi ‘Cat’ Matlala uitgestel

GAUTENG. – Die saak teen Vusimuzi “Cat” Matlala is in die Pretoria-landdroshof tot 13 Mei 2026 uitgestel, sodat verdere konsultasies afgehandel kan word en hy instruksies aan sy prokureur kan gee. Henry Mamothame, woordvoerder van die NVG se ondersoekdirektoraat teen korrupsie, sê die hof het ook die staat se versoek toegestaan dat Matlala by Kgosi … Continue reading Saak teen Vusimuzi ‘Cat’ Matlala uitgestel