Saak van beweerde kinderpornografie-verspreider uitgestel
GAUTENG. – Darren Wilken (35) het Maandag op verskeie aanklagte, onder meer die besit, vervaardiging en verspreiding van kinderpornografie, in die Randburg-streekhof voorgekom. Die saak is vir verdere ondersoek tot 28 Januarie uitgestel. Phindi Mjonondwane, woordvoerder vir die NVG, sĂȘ Wilken is Vrydag tydens ‘n operasie gearresteer en het buiten vir kinderpornografie-aktiwiteite, vir beweerde dwelmhandel … Continue reading Saak van beweerde kinderpornografie-verspreider uitgestel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed