Sakeman Donderdag in hof ná inhegtenisneming deur Valke
GAUTENG. – ’n 57-jarige sakeman sal na verwagting op Donderdag 18 Junie in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretoria verskyn nadat hy op Jeugdag deur die Valke se eenheid vir ernstige handelsmisdaadondersoeke op OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem is. Die man het van die VSA af gekom, waar hy aangehou was. Kol. Katlego Mogale, … Continue reading Sakeman Donderdag in hof ná inhegtenisneming deur Valke
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed