‘Sangoma wys oorskot in vlak graf uit’, DNS-toetsing volg

GAUTENG. – ‘n Man, vermoedelik ‘n sangoma, is Donderdag (eergisgter) in hegtenis geneem nadat hy die oorskot van ‘n kind in ‘n vlak graf naby Bekkersdal uitgewys het. Die ma van Kutloano (Kutlwano) Shalaba (2) het op 13 November beweer dat hy ontvoer is. Die polisie het daarna ‘n Amber Alert uitgereik. Hulle vermoed egter … Continue reading ‘Sangoma wys oorskot in vlak graf uit’, DNS-toetsing volg