SANW-amptenare wat vir moord en ontvoering teregstaan op borgtog vrygelaat

GAUTENG. – Sunnybooi Pinny Wambi, Edward Albert van Deventer, David Mogaditswe, Kgosietsile Letsatsi, Samkelo Ngwenya, Jonathan Nteleza, Paulos Matlou, Herbert Mashego, Solomon Lechoenyo, Jacob Mokoena, Richard Mpoetsi en Olyn Lenardus het vandag (Vrydag) in die Randburg-landdroshof verskyn waar elkeen op R10 000 borgtog vrygelaat is. Kol. Katlego Magale, Valke-woordvoerder, sê luidens ‘n verklaring die beskuldigdes … Continue reading SANW-amptenare wat vir moord en ontvoering teregstaan op borgtog vrygelaat