Ondersoek ná polisiehond in hok vassit

GAUTENG. – Lt.genl. Puleng Dimpane, waarnemende nasionale polisiekommissaris, het ‘n senior offisier aangestel om die omstandighede van die polisiehond Sky se besering te ondersoek. Die dienshond is by Roodeplaat-opleidingsentrum beseer. Ian Cameron, DA-LP en voorsitter van die portefeuljekomitee oor polisie, het strafregtelike klagtes gelê. Volgens brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, is die polisie bekommerd oor … Continue reading Ondersoek ná polisiehond in hok vassit