SAPD sê diens treur oor Sky se dood ná ernstige beserings

Die Suid-Afrikaanse polisiediens treur oor die dood van Sky, ’n K9 wat ná ernstige beserings aan genadedood onderwerp is. Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, sê Sky se beserings was van so ’n aard dat die besluit geneem is om haar lyding te beëindig, met haar welsyn en waardigheid voorop. Sky word deur haar hanteerder en … Continue reading SAPD sê diens treur oor Sky se dood ná ernstige beserings