Senior polisie-offissiere, sakeman verskyn in hof

GAUTENG. – Twee senior polisie-offisiere het vandag in die Kempton Park-landdroshof verskyn. Genl.maj. Feroz Khan van die polisie se Eenheid vir Misdaadintelligensie, en genl.maj. Ebrahim Ahmed Kadwa, Gauteng se provinsiale Valke-hoof, staan saam met Tariq Downes,’n sakeman, tereg op aanklagte wat verband hou met edelmetale en regsverydeling. Kaizer Kganyago, NVG-woordvoerder, sĂȘ die saak het sy … Continue reading Senior polisie-offissiere, sakeman verskyn in hof