Senior polisiebeamptes, burgerlike vir handel in edelmetale vasgetrek

GAUTENG. – Die polisie het oor die naweek bewys dat niemand bo die wet verhewe is nie, nie eens lede van die polisiediens self nie. Twee senior polisiebeamptes en ‘n burgerlike personeellid het hulself bevind in die visier van die owerhede waarvoor hulle werk toe hulle in hegtenis geneem is oor beskuldigings dat hulle by … Continue reading Senior polisiebeamptes, burgerlike vir handel in edelmetale vasgetrek