Sersant en familielede laat vaar borg in versekeringsmoorde

LIMPOPO. – Sers. Rachel Kutumela (43), gestasioneer te Senwabarwana-polisiestasie, Annah Shokane (47), Kutumela se ouer suster en ‘n verpleegster by Cintocare-privaathospitaal in Menlyn en Madjadji Shokane (23), ‘n versorger by ‘n ouetehuis in Pretoria-Noord, het borg in die Polokwane-landdroshof laat vaar. Mashudu Dzhangi, woordvoerder vir die NVG, sĂȘ al die verdagtes bly in aanhouding. Hulle … Continue reading Sersant en familielede laat vaar borg in versekeringsmoorde