Sersant, suster en dogter vir ‘versekeringmoorde’ in hof
LIMPOPO. – Sers. Rachel Raesetsa Shokane Kutumela (43), gestasioneer by Senwabarwana-polisiestasie, Annah Shokane (47), haar ouer suster, en Madjadji Flora Shokane (23) het vandag op verskeie aanklagte in die Polokwane-landdroshof verskyn. Mashudu Malabi Dzhangi, woordvoerder vir die NVG, sĂȘ die drie vroue het onderskeidelik op onder meer ses aanklagte van moord, geldwassery, die ontvangs van … Continue reading Sersant, suster en dogter vir ‘versekeringmoorde’ in hof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed