Ses ‘gewapende verdagtes’ deur polisie doodgeskiet
OOS-KAAP. – Ses vermeende gewapende verdagtes is Donderdagmiddag omstreeks 14:30 deur die polisie op die N2 tussen Ndabakazi en Butterworth doodgeskiet. Lt. kol. Siphokazi Mawisa sĂȘ lede verbonde aan die nasionale intervensie-eenheid het inligting van twee voertuie met vuurwapens wat van Cofimvava onderweg was, ontvang, waarna ‘n operasie geloods is. Nadat die voertuie opgemerk is, … Continue reading Ses ‘gewapende verdagtes’ deur polisie doodgeskiet
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed