Nigeriërs aan VSA uitgelewer oor ‘R100 miljoen-liefdesbedrog’
Ses Nigeriese burgers wat daarvan beskuldig word dat hulle meer as 100 vroue in die Verenigde State deur aanlyn-liefdesbedrog uit meer as R100 miljoen bedrieg het, word vandag aan Amerikaanse owerhede uitgelewer. Kol. Katlego Mogale, woordvoerder vir die Valke, sê die mans word daarvan beskuldig dat hulle lede van die Black Axe-georganiseerde misdaadnetwerk is en … Continue reading Nigeriërs aan VSA uitgelewer oor ‘R100 miljoen-liefdesbedrog’
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed